| Modulekode | OST 410 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Teologie en Religie |
| Module-inhoud | Skripsie gebaseer op onafhanklike leeswerk en navorsing in een van die vakke in die BTh-leergang (Praktykvorming uitgesluit). |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Toelating tot vierde studiejaar |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Teologie Dekaanskantoor |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App